NWU vier 10 jaar!

10262092_755902837764165_9006621075766801264_n

Die Noordwes-Universiteit (NWU) vier vanjaar tien jaar sedert hul totstandkoming in Januarie 2004 vier. Dié instansie het tot stand gekom deur drie kampusse: die voormalige Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO), die Universiteit van Noordwes (vroeër bekend as die Universiteit van Bophuthatswana), asook die Sebokengkampus, wat saamgesmelt het.

Die samesmelting het hoofsaaklik plaasgevind met die oog op versoening en nasiebou. Die NWU is ook een van die universiteite wat die meeste bydra gelewer het om multitaligheid te bevorder oor die afgelope tien jaar met sy drie amptelike tale, naamlik Afrikaans, Engels en Setswana.

“Hoewel elke kampus sy eie nuwe karakter moes vestig en ontwikkel, is sake soos standaardisasie, gelykheid, billikheid, transformasie, die taalbeleid ensovoorts steeds hoog op die agenda om eenvormigheid, sinergie en ʼn gedeelde visie te bevorder,” sê mnr. Peet du Toit, notularis van die onderhandelingspan van die Potchefstroomkampus.

Die Nuusportaal van Vaaldriehoekkampus berig dat hulle reeds aan die jaarlikse KANSA Relay for Life deelgeneem het as deel van die 10-jaar feesvieringe, waar meer as 8 000 mense het dit ondersteun het. Talle ander aktiwiteite, onder meer die bekendstelling van die moderne Leer- en Navorsingsmeent, twee publieke lesings, die ontwikkeling van ʼn kampusgelukbringer en verskeie gemeenskapsprojekte, sal ook gehuisves word.

Talle belanghebbendes onder andere studente, personeel, alumni en donateurs sal ook aan die “Power of 10”-veldtog deelneem.

Potchefstroomkampus sal ook deelneem aan die KANSA-optog in Maart en begin hierdie week met hul tweede jaar van die projek, Groenkampus-week. Die projek sluit in die Pukkie-Pendeldiens wat vervoer op kampus te vergemaklik. E-boeke is ook ingestel om koolstofvoetspoor te verminder en talle ander aktiwiteite wat nog bekend gemaak sal word.

Direkteur van korporatiewe kommunikasie en insethouer van verhoudingbelanghebbende in die Institusionele kantoor, mnr. Louis Jacobs, sê die tien jaar vierings bied ʼn ideale geleentheid om oor die universiteit se prestasies te spog.

Mmatsebo – die moeder van kennis

“Die kinders was vol wraak. Hulle het ons kar met klippe gegooi. My kollega het net daar ‘n epileptiese aanval gekry. Ek moes dadelik die stuurwiel gryp en hospitaal toe jaag. Dit het my menswees verander.”

Só vertel dr. Amari Weber (75) van ‘n dag in 1976 toe die jeug in Sebokeng in opstand gekom het teen Afrikaans as skoolmedium. Vir haar was dit nie net nog ‘n dag nie. Dit was die dag waarop haar lewe verweef geraak het met die politieke en geskiedkundige belang van die Vaaldriehoek – tot só ‘n mate dat haar kuns dit weerspieël.

Die ekonomiese en politieke krisis

Weens internasionale sanksies teen Suid-Afrika en ‘n toenemende werkloosheid onder swart mense, het ‘n ekonomiese en politieke krisis in 1978 losgebreek. Dié politieke stoornis het ná die tweede helfte van 1984 vererger. Teen die einde van 1984 was dit duidelik dat die ekonomie verder verswak het en die onrus is op die spits gedryf. Die Sowetan (1984) het berig dat die Suid-Afrikaanse regering tydens die 1980’s al hoe meer deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die ANC-alliansie vir terreurdade geteiken is, in opstand teen die apartheidsregime.

Maak ‘n verskil

Amari bly al 39 jaar lank in Vanderbijlpark. Sy is in 1939 gebore en het aan die Hoërskool Middelburg in Mpumalanga gematrikuleer. Sy het haar voorgraadse studies in kunsonderwys aan die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) voltooi. Daarna het sy op verskeie plekke skoolgehou en in 1997 het sy haar doktorsgraad in geskiedenis aan die PU vir CHO se Vaaldriehoekkampus behaal. Die onderwerp van haar doktorsgraad was “Die georganiseerde kultuurlewe van die wit en swart gemeenskappe in Vanderbijlpark in die tydperk van 1942-1992”. Haar studie bevat ‘n breedvoerige oorsig van kulture tydens dié tydperk en haar kennis van Suid-Afrika en sy kultuur is merkwaardig.

Tans woon sy in Beethovenstraat, die eerste straat in Vanderbijlpark én waar dr. Hendrik van der Bijl destyds vier huise gekoop het. Sy en haar man, prof. Hennie Weber (77), het in 1994 ‘n gastehuis, Igoli River Castle, in dié straat gebou en bly die afgelope 20 jaar daar.

Sy vertel dat sy nie graag na Vanderbijlpark toe wou verhuis nie.

“Iemand het my vertel hoe die mans kaalbolyf in die tuin werk. Ek het ‘n jaar lank nog my brood by Turkstra in Potchefstroom gaan koop toe ons wel verhuis het.”

Amari wou aanvanklik sendingwerk gedoen het, maar haar ouers wou hê sy moes ‘n graad agter haar naam kry. Sy het toe op onderwys besluit.

“Ek het nie weer gehuil nie”

Sebokeng (“die plek waar daar vergader word”) is ‘n township in die suide van Gauteng naby die industriële dorp, Vanderbijlpark. Dié gebied het in 1965 tot stand gekom toe 18 772 huise gebou is om werkers van omliggende nywerhede te huisves. Op 3 September 1984 is groot optogte in Lekoa (die swart munisipale streek van die Vaaldriehoek, onder meer Sebokeng, Sharpeville, Evaton, Boipatong en Bophelong) gehou. Die werkers van die Lekoa-gebiede was moedeloos met die wit regering omdat hulle die minste on die land betaal is.

“Koerante soos City Press (1984) het die inwoners van die Sebokeng-woonbuurte aangemoedig om nie te gaan werk nie. Hierdie verset het gewys hoe die swart mense hul ekonomiese mag aangewend het om vir families ʼn beter politieke bedeling te bewerkstellig,” sê Amari.

Sedert sy in Sebokeng klasgegee het, het dit haar siening oor Vanderbijlpark drasties verander. Toe sy by die Sebokeng Onderwyskollege aankom, kon sy haar oë nie glo nie. “Die kollege was ʼn ou plaashuisie en die dak is met klippe gesteun. Daar was nie toilette nie. Daar was oral kinders wat oor die drade kyk, armsalige huise en ellende,” sê sy.

Amari het 18 jaar lank by die Sebokeng Onderwyskollege in kuns klasgegee. Die wit dosente, het almal met een bussie vanaf Vanderbijlpark na die kollege gery. Een Vrydagmiddag, moes sy by die kollege agterbly om toesig te hou en toe het die bussie vir haar weggery. Dit was tydens die Soweto-opstande in 1976. Sy was vreesbevange, want sy weet van die oproer wat aan die gang is.

“Ek het langs die gebou gestaan. Die stof het oor my gewaai en die trane het oor my wange geloop. Die Here sê toe vir my: ‘Jy wou mos nou sendingwerk doen.’ Ek het net daar omgedraai en ek het nie weer gehuil nie.”

Skilderye vertel ʼn storie

Amari skilder al van kleins af en sy vertel hoe sy haar afperiodes by die kollege gebruik het om te skilder. Dié kollege was in 1985 een van die gasheerkolleges wat ʼn interkollege-kunsuitstalling aangebied het. Swart kunstenaars wat hulle gedagtes nie in woorde uitdruk nie, het dit deur middel van hulle kunswerke gedoen.

Sy het onder meer ook kunsklasse by haar huis aangebied. “Die studente het dit vreeslik geniet om te leer van kuns en om hierdie tegnieke toe te pas op hulle eie kunswerke. Hulle het ook oor my skouers gehang soos hulle my kunswerke bewonder het,” vertel sy.

Haar werk by Vanderbijlpark se stadsraad was ʼn hoogtepunt. Sy was die voorsitter van die Departement van Toerisme. Tydens ʼn kunsuitstalling het oudpresident Nelson Mandela hulle kom besoek.

“Hy was regtig ʼn merkwaardige man. Hy het my as the art lady aangespreek. Ek was verbaas dat hy geweet het wie ek is. Ek weet nie hoe hy dit reggekry het om so goedgesind te wees en belanggestel het in alle mense nie.”

In haar kunswerke beeld sy ekspressionisme uit en soos sy dit definieer is dit “iets wat nog nooit was nie.”

“Ek het vir baie jare na die waarheid van die lewe gesoek. Die twee kulture het ‘n groot invloed op my gehad (dié van die wit mense en dié van die swart mense), waarin ek geleef het. Ek het nooit geweet wat die waarheid in die lewe is nie. Elke kultuur is anders.”

Amari se kuns beeld ook haar liefde vir die Afrika-kultuur en jongmense uit. Haar grootste inspirasie is Irma Stern, ook ʼn ekspressionis, wat bekend was vir haar eksotiese figure, portrette, landskappe en stillewes.

Sy gebruik van helder en warm kleure in haar skilderye om haar liefde vir die lewe in haar kuns uit te beeld. Haar werke vertel die stories van doodgewone Afrika-mense en hulle stryd van beskawing. Die soektog na die “self”, gewoontes, vreugde en hartseer, twyfel, hoop en geloof word in dié flambojante kleure in haar werke vervat. Die studente en haar huidige werknemers noem haar Matsebo. Dit is Sotho is vir “Die moeder van kennis”

Amari se opvatting van die wêreld, het aansienlik verander. Sy het lief geraak vir die Afrika en al sy mense en ten spyte van die ellende tydens apartheid en die huidige armoede, beeld haar skilderye die mensdom in ʼn positiewe manier uit.

“Die mans wat kwansuis kaalbolyf buite werk in Vanderbijlpark, sê sy, is die laaste ding wat sy opgemerk het.

Amari Weber (75)

Amari Weber (75)

Amari Weber en oudpresident Neslon Mandela.

Amari Weber en oudpresident Nelson Mandela.

The world as we don’t know it

When I was in high school, I wanted to become an interpreter. I’ve always had a love for languages, and interpreting looked like the path I wanted to take.

Then in varsity, I did my BA in Languages and Literature studies with translation and interpreting as one of my modules. During the interpreting training, I realised with interpreting you either have what it takes, or you don’t.

So, I started to like translation more ’cause you have more time to think how you’re going to use your words. But you wonder where you’re going to end up, ’cause at that stage I didn’t know my options.

Now, I’m doing my Honours degree in Language Practition with editing, translation and journalism. And just this year, I fell in love with journalism, the media and whatever the media entails. From photojournalism to radio presenting to tv news and magazine publishing. I also do some translating of children’s books, which I love.

Point of the matter is that there’s a whole world out there that need to be discovered. And take note, by discover I mean, you have to go out there and see what your options are. Not be disheartened because you think there’s no route to take. Find your interests and go look for something that you like. Make it happen and you’ll have a glorious career.

Posted from WordPress for BlackBerry.

Talking Taboo: Writing About Sensitive Topics

The Daily Post

Over in the Commons for Writing 201, we’ve been working on finding our angles as writers. I’ve found myself responding to the same question from several bloggers: “I want to write about X, but I don’t want to seem too opinionated. What should I do?”

Hanging your opinion out on a global laundry line can be scary, especially when you’re writing about potentially contentious topics. We often tiptoe around those stalwarts of family dinner table arguments, politics and religion, but any issue on which two reasonable bloggers can differ can be divisive — and therefore scary — to tackle publicly. Human sexuality. Parenting decisions. Food choices. Who should win The Bachelor.

Today, let’s look at some dos and don’ts for writing about sensitive topics in ways that are both constructive and true to you.

First, a deep breath.

Before we delve into specifics, a pause and a deep breath for…

View original post 783 more words

Change will always be a part of us, sometimes we have to go through a bad break. But in the end we have to make the choice that we have to change for the good, and whatever influence people have on you, let it change you for the good.

So while getting older, you become “wiser”, and you actually start to see the things that really matter. With this, I formulated my own quotes which really speaks to me, and is essential to keep us as human beings sane.

The X factor

So the National Elections is over, and yes, I am a culprit of the ones that didn’t vote…It was my second time that I could have…but my lack of interest in politics was the dominant ‘party’ that overruled my decision.

But, as a amateur journalist, interviewing young adults on their point of view on the elections, and why one should vote for a leading party, I felt more and more guilty, and yes, I should’ve  gone to vote…and, yes,  I did learn my lesson. Here’s why:

We are the future. It is up to us how we want to live in the future and what we want to tolerate and what not. We are easy to say what we dislike, but why not when we get the chance. So many young people decide not to vote because they don’t think their vote will matter, but I mean how many of us say that and feel that way….a lot! That ‘lot’ will be able to let the best party win and provide a better future!

People also do not know of better so they are willing to settle for less, because no one wants to stand up and fight for better. Really this is BS! Rather make that one vote for the party who will be an advantage to the country than to let the party, of whom you complain about, lead the country into a downfall.

Elections in Potch

Cancer – win or lose?

Okay, so this is my first post on my new blog account…

Finding something to write about, especially for your first post isn’t that easy, but I got something. A few months ago, my mother was diagnosed with breast cancer. I guess that it’s any women’s fear, one just hopes not to get “caught” by it and having to get treatment, where you realise that your hair might fall out or that one might lose a breast or both.

As one of my friends said, we all have cancer in us…it’s just a matter of who’s gets activated.

My mother is a really strong woman, passionate about her work as an education lecturer of Afrikaans at the university. She loves animals, plants and nature. When she heard about the cancer she was, at first, devastated. Later, she began accepting it. She had wonderful people who could encourage her and motivate her, including her eldest sister, who also had breast cancer.

Please note that I’m writing this in the way that I’m experiencing it.

Luckily they cleared her from the cancer, but since te tumor was bigger than 1cm, she still has to get chemo-therapy, which started today. I pray to the Lord that she’s okay and that He will hold her hand every step of the way.